Aaliyah

Aaliyah
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aaliyah Dana Haughton
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en komponis
Aktiewe jare 1991–2001
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aaliyah was 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anastasia (1997), Doctor Dolittle (1998), Romeo Must Die (2000), en Queen of the Damned (2002).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search